Lewende Woord Paarl is ’n Christus-gesentreerde gemeenskap waar geloof en gemeenskap saamkom. Ons glo daarin om God se Woord met egtheid, liefde en doel te leef. Ons hart is om lewens te sien verander deur aanbidding, lering en ware verbintenis.

Ons kom saam as ’n familie van gelowiges om God se teenwoordigheid te vier, in Sy waarheid te groei, en ons gemeenskap met deernis te dien. Of jy nou ’n geestelike tuiste soek, ’n plek van bemoediging, of ’n dieper wandel met Christus jy is hartlik welkom hier..

Pieter-Louis Potgieter

Senior Pastoor

Sumè Potgieter

Pastoor & Hoof van Pastorale Versorger

Karla De Villiers

Inge Jordaan

Daniel De Wet

Hoof van Aanbidding en Produksie

Administratief / Pastorale Versorger

Pastorale Versorger (Mans)

Our Instagram