Pieter-Louis Potgieter

Sumè Potgieter

Karla De Villiers

Inge Jordaan

Daniel De Wet

Senior Pastoor

Hoof van Aanbidding en Produksie

Pastorale Versorger (Mans)

Administratief / Pastorale Versorger

Pastoor & Hoof van Pastorale Versorging

Ons Visie
Vestig 'n liefdevolle, Woordgefundeerde Koninkryksgemeenskap.

By Lewende Woord Paarl, glo ons dat die kerk ’n plek moet wees waar mense nie net saamkom nie, maar waar hulle werklik tuis voel in die teenwoordigheid van die Here.

Ons streef daarna om ’n liefdevolle familie te wees waar elke persoon waardeer en aanvaar word, ongeag agtergrond of lewenspad. Hier kan gesinne saam groei, jongmense hul roeping ontdek, en volwassenes hul geloof verdiep.

As ’n Woordgefundeerde gemeente glo ons dat die Bybel die finale gesag en riglyn vir ons lewe is. Ons wil mense toerus om die Skrif te verstaan, dit toe te pas in hul daaglikse lewe, en dit met oortuiging te deel met ander.

Ons is ook ’n Koninkryksgemeenskap – ons is deel van God se groter plan om Sy Koninkryk sigbaar te maak op aarde.

Ons Misie

Om die Afrikaans sprekende op te rig in die profetiese en ander gawes van die Heilige Gees. Om 'n plek van Geestelike oprigtingte wees (MATT 28).

Ons Socials

Verbind

Kontak

Skenk

072 723 8406

© 2026.Alle regte voorbehou.

Bank besonderhede:

FNB

Tjekrekening

63064841125

Takkode: 250655