hoe kan ek betrokke raak?

By Lewende Woord Paarl glo ons dat kerk meer is as net ’n Sondagdiens.
Dit is ’n lewende gemeenskap waar ons saam groei, saam dien, verhouding bou en saam God se liefde uitleef.

Ons nooi jou uit om deel te word van wat die Here hier doen – om jou plek te vind, jou gawes te gebruik en saam met ons die Koninkryk te bou.

Diensspan

Selgroepe


Worship Span

Kinderkerk

Preteens

Hartvang

Verbind

Kontak

Skenk

072 723 8406

© 2026.Alle regte voorbehou.

Bank besonderhede:

FNB

Tjekrekening

63064841125

Takkode: 250655